Die vyf vlakke van leierskap

ebook

By John Maxwell

cover image of Die vyf vlakke van leierskap

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Baie leiers weet soms nie waar om te begin om hul leierskapvaardighede te ontwikkelnie. Hulle het meestal nie die ervaring om groter leierskapgeleenthede aan tegryp nie. In sy nuutste boek, Die 5 vlakke van leierskap, gee John C. Maxwell doeltreffenderiglyne vir diĆ© wat grense in hulself wil oortref om sterker leiers te word. Hybeskryf vyf verskillende stadiums in die evolusie van 'n kragtige leier:Vlak een: Posisie – Mense volg jou omdat hulle moet.Vlak twee: Toestemming – Mense volg jou omdat hulle wil.Vlak drie: Produksie – Mense volg jou as gevolg van wat jy vir dieorganisasie doen.Vlak vier: Mense-ontwikkeling – Mense volg jou as gevolg van wat jy virhulle persoonlik gedoen het.Vlak vyf: Toppunt –Mensevolg jou as gevolg van wie jy is en waarvoorjy staan.Maxwell beskryf elke vlak deur grondige verduidelikings en voorbeelde wat leserssal wys hoe hulle van een vlak na die volgende kan vorder om invloedryke, gerespekteerdeen suksesvolle leiers te word.

Die vyf vlakke van leierskap