WegSleep Oordgids

magazine 2021 · WegSleep Oordgids

cover image of WegSleep Oordgids

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Met WegSleep kan jy 2016 op ’n hoë noot afskop. Op 9 Januarie is ons nuwe oordgids op die rak. Ons het die WegSleep-oordgids 2016 saamgestel om jou te help om jou volgende kampe te beplan. Dit is ’n gids met inligting oor 197 kampplekke en oorde in al die provinsies en in die Wildtuin. Die gids gee vir jou inligting oor die kampplek se staanplekke en geriewe, hoe om daar te kom en die prys en kontakbesonderhede. Met dié gids kan jy jou kampnaweke en vakansie(s) vir die nuwe jaar en sommer vir 2017 begin beplan. Geniet dit en lekker kamp.

Ons kan weer kamp!

WegSleep Oordgids

Punda Maria

Shingwedzi

Tsendze

Letaba

Balule

Satara

Skukuza

Maroela

Onder-Sabie

Pretoriuskop

Krokodilbrug

Berg-en-Dal

Malelane

Henk van Rooyen

Forever Swadini

Hippo Water Front-lodge

Forever Badplaas

Abba-wildlodge

ATKV-Klein-Kariba

Forever Warmbad

Dinokeng Camp & Leisure

Ruah Park

Rust-oord

ATKV-Buffelspoort

Meiringskloof

Forever Gariep

ATKV-Drakensville

Mountain Splendour

Dragon Peaks

Dolphin-vakansieoord

Salt Rock-woonwapark

ATKV-Natalia

Profcon-oord

Nqweba

Areena-rivieroord

Yellow Sands

Forever Plettenbergbaai

ATKV-Hartenbos

Altydwater

Slanghoek

Moreson

Lambertsbaai

Strandfontein

Hondeklipbaai

McDougallsbaai

Molopo

Kgalagadi-lodge

Mata Mata

Twee Rivieren

Nossob

Weesgerus • Hulle gaan kamp minstens een keer per jaar by Weesgerus net buite Modimolle, sê Geert de Jong van Pretoria.

Almega • Hulle is hardebaard-kampeerders wat minstens twee keer per maand wegbreek. Onlangs het Anita Botes van Witbank en haar lewensmaat, Johan Conradie, dié heerlike uitspanplek naby Dinokeng teëgekom.

WagonDrift • Hulle kamp al amper 43 jaar… en toe ontdek Gerald en Gwyneth Robus die WagonDrift-lodge.

Tava-Lingwe • In die middel van die land is ’n wildlodge waar jy van die rumoer af kan wegkom, sê Madeleine Steyn van Potchefstroom.

River Destiny • Op pad terug Pretoria toe ná hulle jaarlike familievakansie langs die kus, het Jaco en Lizl van Tonder by die River Destiny-lodge buite Colesberg gekamp.

Eagle Falls • In die Kammanassievallei is ’n kampplek wat nommerpas is vir natuurliefhebbers wat saam met hulle hondjies kamp, sê Marieta Pretorius van Bredasdorp.

Kleinplaas • Hy soek altyd nuwe plekke om te verken in ons land, en daarom is die kamplewe nie vreemd vir Peter Field van Saldanhabaai nie. Hy het onlangs die Klein-Karoo saam met vriende besoek.

Molenrivier • Hulle is ’n groep van sewe Mosselbaaise kampgesinne wat een keer per maand iewers in die omgewing probeer kamp. Hulle laaste besoek aan Molenrivier was só aangenaam dit was tyd om weer ’n draai daar te maak, sê Theron Strauss.

Gouritsmond • Die kusdorpie Gouritz het die harte gesteel van Josef en Johanna Tolmay van Drie Riviere – dit is nou nadat hulle onlangs die Gouritsmond-woonwapark besoek het.

Warmwaterberg • Die fonteinwater by Warmwaterberg was presies wat Martin en Sue Briggs van Onrusrivier nodig gehad het.

Umshanti • Tussen die heuwels van die Langeberg en die oewer van die Buffeljagsdam lê Umshanti, die volmaakte plekkie om heen weg te breek, sê Susan Skog van Onrusrivier.

Guano Caves • Die Guano Caves-oord naby Montagu is ’n puik kampplek met vermaak vir die hele gesin, sê Maryke Tredoux van Kuilsrivier.

Montagu • Minstens een keer elke drie maande haak hulle die wa en gaan kamp saam met hulle vriende by die Montagu-woonwapark, sê Erika...

WegSleep Oordgids