TV Plus Afrikaans

magazine Jan 14 2021 · TV Plus Afrikaans

cover image of TV Plus Afrikaans

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

TV Plus is aimed at dedicated viewers of the two million South Africans who spend more than 25 hours a week in front of the TV. It is typically South African and has no overseas partners or ties. It is not just another TV schedule, but provides valuable information on programmes. TV Plus caters for readers obsession, like a close friend with whom you comfortable watch your favourite soapie, share a cup of tea and chat about what can still happen. There are wonderful stories, gossip and glamour from here to Hollywood, plus everything the couch sports lover may want. There are exciting pictures, recipes, fashion, beauty, irresistible competitions and essential information for kids about their own programmes entertaining and educational.

Van Lucia

TV Plus Afrikaans

Moenie mis nie • Jou daaglikse keuse van wat jy nie moet misloop nie

AGTER DIE SKERMS • Ons gee een program in dié uitgawe ’n in-diepte kykie.

DítKykOnsNou

Jy’t geen idee nie!

Stroomkyk

Kyk ook dít AANLYN!

Bly heeldag ingelig • DStv se WhatsApp Help sal jou 24/7 in- en aangeskakel hou.

Nuut in die nuwe jaar • Vergeet van jou kommer en geniet die beste plaaslike en internasionale reekse op DStv aan die begin van 2021.

Liefde is . . . • ’n Prettige Kersfliek vir gesinne, Herb & Moon op Showmax, sal jou hart laat smelt aan die begin van die nuwe jaar.

Dodelike kykstof • Die polisie-rillerreeks Dexter kloof sy pad oop op Showmax met al agt bloederige seisoene.

Sake van die hart • Swartwater se seisoen 3 is ’n liefdesverhaal met dorings tussen die rose.

Die sleutel tot jou onderbewussyn • Rolanda Marais en haar medespelers skitter in Slot, ’n splinternuwe sielkundige riller.

Agter hierdie vier mure • Tertius Kapp bederf kykers met nóg ’n trefferreeks uit sy pen.

Boere soek weer vrou • Die wag is verby: Boer Soek ’n Vrou se nuwe seisoen is eersdaags terug op die kassie!

’n Uitlaatklep • Beatrice is omgekrap wanneer haar ma, Aunty Gertie, haar private dagboek lees en dit vir ’n uitgewer stuur.

Op moedverloor se vlakte • Schalk raak die kluts heeltemal kwyt.

Driehoek-dilemma • Simon en Renate is versoen, maar Lulu is swanger . . .

’n Oorlogsverklaring • Bridgette en Nazeem pak mekaar oor die nuwe ontwikkelinge in Ruiterbosch.

Slukkie vir slukkie • Siya se gewete ry hom oor Denver se dood en dit laat hom na die bottel gryp!

‘Was ek nie goed genoeg nie?’ • Bronwyn kom kuier in Pretoria, maar iets skort . . .

Dr. Eienaardig • Die komediant Schalk Bezuidenhout maak sy sepie-debuut in Binnelanders.

Die ander Basson • DeWet Basson word ontkant betrap wanneer sy jongste spruit in Hillside opdaag.

Wat’s volgende

Nou in Amerika

tvplus Vind ’n fliek

Sê jou Sê

REDAKTEURSNOTA

KAASHIFA SE PROBLEEM

TV Plus Afrikaans