Huisgenoot

magazine Jan 14 2021 · Huisgenoot

cover image of Huisgenoot

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

ONS JAAR VAN SWAARKRY EN SAMESYN • Geldprobleme, ’n kankerskok, depressie en angs … 2020 was vir Manie en Christel propvol beproewings, maar hul liefde vir mekaar het bo alles geseëvier

DEUR WATER VERSWELG, ONS SEUN • Piet en Marina se hart is gebreek oor hul grootmaakkind met die belowende toekoms wat Oujaarsaand tragies verdrink het

DIE ROTS VIR ’N MODERNE FAMILIE • Amerika se nuwe visepresident se familie is alsbehalwe konvensioneel, maar sy floreer in haar rol as stiefma

COVID-ENTSTOF SE DROOMSPAN • Ontmoet die egpaar wat ’n entstof in ’n rekordtyd ontwikkel het, maar ten spyte van hul roem en rykdom eenvoudig lewe

NUWE LEWE NÁ AFSTAND ONS SKEI • Weens ’n werkskaarste is Regardt en Clara duisende kilometers van mekaar, maar ’n hereniging wink in Amerika

DIE OOM SE MOTOR IS ’N OU MASJIEN … • Dié plaasboer versamel al byna ’n leeftyd lank klassieke rygoed wat saam miljoene werd is

EK LEEF MY TENNISDROOM • ’n Verlamde tiener het gedink sy sal nooit aan sport kan deelneem nie – toe ontdek sy rolstoeltennis

MAAK SO VRIENDE • Om as ’n volwassene nuwe vriende te maak kan soms moeilik wees. Hier is raad vir hoe jy nuwe vriendskappe kan smee as jy eensaam voel

Nuut in 2021 • Van kos en mode tot skoonheid en dekor – dít gaan vanjaar gewild wees

MODETRENDS

SKOONHEID

DEKORTRENDS

LEEF GESOND Laat stres les opsê • Kenners deel hul wenke vir ’n minder stresvolle nuwe jaar ná ’n uitdagende 2020

OEFENPLAN VIR 2021 • Die nuwe jaar is hier, en vanjaar wil jy wraggies aan die oefen kom. Maar hoe en waar begin jy as jy min tyd het en nie lus is om gim toe te gaan of geld het vir ’n gimlidmaatskap nie?

LIEWE ELIZE

GELD-SAKE Hoe word my digitale transaksies veilig gehou? • Ons bekyk vier nuwe maatreëls

Alexander Skarsgård • Van vampier tot die duiwel – dié ster bekoor Hollywood

VIER VAN DIE BESTES • Van aksie tot drama – dié flieks bevat iets vir elke smaak

OP ONS SPEELLYS • Van ’n opwindende nuweling tot gesoute gunstelinge in die musiekbedryf – enkelsnitte van dié sangers is perfek om die nuwe jaar mee in te lyf

Nuut op die rakke • Die spanning loop dik in dié misdaadstories

Weglopers • Waar die kind vandaan kom, weet hy nie. Maar sy is nou een van hulle; nóg een sonder ’n dak oor haar kop

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

HUISGENOTJIES • Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Huisgenotjies, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@huisgenoot.com en verstrek jou naam, adres, identiteitsnommer en bankbesonderhede (bank, taknaam, takkode en rekeningnommer).

JOU STERRE

DÍS MOS NOU ONTSPANNING! • As jy nog nooit die kans gehad het om blokraaie te voltooi nie, het jy nog nooit regtig ontspan nie! Skaf vandag nog Huisgenoot Blokraaie se nuutste bielie-uitgawe met 193 heerlike raaisels aan en ontspan behoorlik.

GROOT BLOKRAAI

JOU NOTAS, LYSIES & BLOKRAAIE! • Kry jou gedagtes agtermekaar met die hulp van ons nuwe Blokraai-skryfboek. Daar’s hope raaisels vir ontspan en plek vir als wat jy wil...

Huisgenoot