Kuier

magazine Jan 07 2021 · Kuier

cover image of Kuier

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO MY KUIER-MENSE

FACEBOOK • Dis 2021, ’n splinternuwe jaar! Watter dinge los jy vanjaar net daar in 2020 en watter dinge vat jy vorentoe in 2021?

KYK UIT!!!

BOODSKAPPE

DJ en gesin op pad huis toe!

Wenk van die jaar • Die finaliste ding mee om ’n groot prys in Kuier se Wenk van die Jaar-kompetisie. Stem vir jou gunsteling en wen!

’N NUWE PAD MET GOD • Sit al jou vertroue in die Here, want Hy is die een wat jou deur alles sal dra en help om oor te begin as jy net Sy hulp vra.

JY KÁN oorbegin • Bid vir rigting deur die nuwe jaar, sodat jy alles wat jy wil agterlaat, in die verlede los.

LEE-ANN GAAN LÊVIR NIKS • Dié uitmuntende aktrise het nog altyd ons kassies gebless met haar talent, al val kykers haar aan. Maar sy is gereed om die nuwe jaar vol moed aan te pak!

DIE RAAISEL VAN RENÉ • Vir43dae washul dogdood voordat ter reeds hulle daarvanuitgevind het – ten spyte daarvan dat hulle gereeldop-gecheck het. Dié ge-maak oop broke ouers teenoor Kuier.

LEWE NÁ HAAR LEED • Dié vrou moes deur ondraaglike seer in 2020 gaan, maar nou bly sy hoopvol vir ’n beter nuwe jaar.

PLANT & GROEI • Dié jong manne van die Kaapse Vlakte doen self iets om hul gemeenskap gevoed, en jeug op die regte pad te hou – alles deur ’n tuin!

PRO(FYT) MET PIZZA • Ná talle storms in haar lewe het sy per toeval die idee vir haar onderneming gekry. Sedertdien is daar geen keer aan die groei van haar besigheid nie!

Gesond & GEURIG • Begin jou jaar op ’n gesonde noot met dié groen disse. Dis heerlik, veelsydig én sal jou maag vol hou.

Graen GEDAGTES • Die kleur laat jou koel lyk en voel, so maak seker jy het iets groen in jou kas. Daar is verskeie skakerings en prints, so kies een wat vir jou werk!

TYD OM TE Detox • Begin die jaar vars en raak só ontslae van die feestyd se invloed op jou liggaam en vel.

BEPLAN JOU JAAR • Gebruik dié Kuierjaarbeplanner om struktuur aan jou komende jaar te gee, spesiale datums neer te skryf of gebruik dit vir reminders.

OË OP JÓÚ DOEL • ’n Vision board is die perfekte manier om al jou doelwitte voor oë te hê. ’n Kenner vertel hoe jy joune kan maak.

WAT’S OP jou lys? • Die jaar 2020 met sy Covid-19-pandemie het soos n dief in die nag gekom om ons gesondheid, drome en ideale te probeer steel. Maar daardie bucket list van 2021 kan jou help om jou ideale neer te pen en op koers te bly.

SKRYF &VERWERK • Deur jou ervarings en gevoelens neer te skryf, kan jy deur jou emosies werk en meer oor jouself ontdek. Lees hier watter voordele journaling nog vir jou inhou.

TRAIN JOU BREIN • Sommige van ons weet wanneer die gepeuselry hand uitruk, ander nie. En sommige kan dit net nie help nie! Die goeie nuus is jy kán jou verhouding met kos verander. Lei só jou brein op.

VRA DR. PATRICIA • Soek jy raad oor ’n mediese probleem?

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met jou liefdeslewe? Hier is raad.

WOEKER &WERK • Om relevant te bly in die werkwêreld wat weens die pandemie selfs vinniger verander, moet jy jouself reinvent of jou vaardighede opskerp.

VIER DIÉ FLEK! • Dié rolprent het nog nie eens in Suid-Afrika gedraai nie, maar maak reeds naam oorsee! Ons praat met die twee mense aan die stuur oor wat Barakat so spesiaal...

Kuier