Landbouweekblad

magazine Jan 07 2021 · Landbouweekblad

cover image of Landbouweekblad

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Bak, braai, piekniek en vakansiekos -- die sewende uitgawe van Landbou Boerekos is propvol resep-inspirasie vir die somer. Met meer as 150 smullekker beproefde resepte is daar iets vir elke smaak en begroting.

Landbouweekblad

DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU

SYFERS

IN ’N BLIK

DIE ANDER SÊ

HET JY GEHOOR?

OP ’N MINDER VREEMDE JAAR!

VOLGENDE UITGAWE

BRIEWE

SKRYF VIR ONS EN WEN ’N PRYS

Op

DIÉ WEEK KUIER ONS BY . . .

40 JAAR GELEDE • Uit: Landbouweekblad, 9 Januarie 1981

DANKIE VIR GOEIE FEESTYDWENSE

’n Verstommende jaar is verby

JSE BEBOET SUIDWES LANDBOU OOR SILOSERTIFIKATE

‘ÉNIGE EIENDOM DAN IN STAAT SE VISIER’

‘Werkers is jou bondgenote’

RESTITUSIEPLAAS EN BROUER PLANT SAAM SITRUS

DIDIZA ONDERSOEK NÓG VENNOOTSKAPPE

HOEDSPRUIT-BOERDERY MAAK GESKIEDENIS IN BOTSWANA

LANDBOUNUUS UIT AFRIKA

LAND BANK BEËINDIG SY VENNOOTSKAP MET UNIGRO

FINANSIER MOET NOU LANGER WAG VIR SY GELD

2021 SE WYNDRUIFOES DALK EFFENS GROTER

INTERNASIONALE LANDBOUNUUS

Risiko, wisselvalligheid lê voor in 2021 • Ekonomieë wêreldwyd gaan jare lank sukkel om van die skade weens die Covid-19-pandemie te herstel. Suid-Afrika kan weens die drakoniese inperkingsmaatreëls wat ingestel is, selfs langer as ander lande sukkel.

KORTOM

SPUITPROEF: BLY VIR EERS WEG VAN DIE DOU

HEUNINGBOSMENSE LEER MEER OOR BESTUUR VAN KWEKERYE

BEK-EN-KLOUSEERVIRUS FYN BEKYK

IS BINNELANDSE AKWAKULTUUR DIE ANTWOORD VIR VOLHOUBARE VOEDSEL?

‘Ons kan nie bekostig om te stagneer nie’ • Hoewel die afgelope jaar baie moeilik was vir die wynbedryf weens weke waartydens hy geen inkomste kon verdien nie, moet produsente versigtig wees om te stagneer of oorhaastig wingerd uit te haal, meen mnr. Thys Louw van Diemersdal, een van die jong leiers in die bedryf. “Die bedryf moet steeds ’n impak internasionaal kan maak.”

MNR. THYS LOUW

SÓ GAAN BEDRYF VORENTOE

Siektedekking en jou boedel • Al hoe meer Suid-Afrikaners eis van hul versekeraars vir gevreesde siektes en trauma. Die vraag is egter tot watter mate dié geld deel is van die versekerde se boedel en hoe sulke polisse tydens boedelbeplanning hanteer moet word.

ONBLUSBARE INISIATIEF • ’n Paar bedryfsleiers en navorsers gesels kaalvuis oor verlede jaar se lesse en verrassings, asook 2021 se neigings, struikelblokke en geleenthede.

Terug na normaal vir vrugtebedryf ná droogte • Die jaar 2020 sal altyd onthou word weens die Covid-19-pandemie, maar dit was ook die eerste keer in jare dat groot dele van die Wes-Kaapse vrugtebedryf weer goeie winterreën ervaar het. Goeie oeste word dus verwag.

KORTOM

DIE LANG PAD VAN NUWE KULTIVARS

KOES VIR DIÉ SLAGGATE

Verbruikers verkies varser, gesonder • Covid-19 het die bestedingspatrone van verbruikers verander. Dit sal vanjaar tot die varsproduktesektor se voordeel wees.

Vinniger tegnologie om meer monde te voed • Die landbou verander blitssnel en die toepassing van tegnologie in die bedryf is duiselingwekkend. Nie net tradisionele tegnologie, soos meganisasie, word ingespan nie. Daar is ’n deurlopende ontwikkeling van nuwe tegnologie, en selfs tegnologie van buite die bedryf begin binne die landbou inslag vind.

Hou moed, daar is régtig lig aan die einde van die Covid-tonnel • Ja, skuldvlakke is hoog, maar daar is vyf belangrike dryfvere wat op ekonomiese herlewing dui.

Onsekerhede oor regte, lisensieproses duur voort • Die oordraagbaarheid van waterregte is een van talle waterkwessies in die landbou waaroor daar aan die begin van die nuwe jaar nog onsekerhede bestaan.

Hernude optimisme en dreigende risiko op die...

Landbouweekblad