Huisgenoot

magazine Dec 17 2020 · Huisgenoot

cover image of Huisgenoot

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

GESELS SAAM • MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

4 J. VAN WÉÉN OOR MY KIND • Sy help ander met hul seer, maar moet op haar beurt haar dogter se grumoord verwerk

MY 1STE LIEFDE NÁ RUBEN • Die weduwee van die oud-Bok Ruben Kruger het nou, ’n dekade ná sy dood, weer iemand spesiaals in haar lewe

BABAVREUGDE VIR KERSFEES • Nadat hulle jare lank oor die feestyd gereis het, vier Carina Nel en haar man vanjaar tuis fees saam met hul grootste geskenk

’N INSPUITING VAN HOOP • Deurbrake in die ontwikkeling van ’n covid-19-entstof bied beloftes van die lewe wat weer in ’n mate na normaal terugkeer. Maar wanneer kan ons dit op eie bodem verwag?

VAN STAATSKAS TOT #KOSKAS • Vyf redes waarom die finansminister, Tito Mboweni, so ’n groot treffer in die sosiale media is

TOT SIENS, SA – VIR EERS • Deon en Janine gaan hul huisie by die see verruil vir ’n nomadiese bestaan oorsee om die wêreld te verken

KOM ONS BRAAI – ELKE DAG • Dié Kapenaars braai al vandat die inperking begin het daagliks – en gaan dit tot 27 Maart 2021 doen

Bederfgebak • Bederf jou hartsmense met dié lipleklekker gebak

Moeitelose mode • Dié voorkomste bestaan uit net drie items. Kikker dit op met koel bykomstighede as jou begroting dit toelaat

SORG VIR JOU bene • Die somer is hier – dis tyd om met jou bene te spog! Of dit ’n bietjie daaglikse sorg of selfs ’n mediese behandeling is, daar is baie maniere om jou bene te laat goed voel

Maak Kersmooi • Feestelike dekor volgens jou styl

Pas op vir die son! • Noudat die somer in volle gang is, kyk ons na hoe jy jou vel van die son se geniepsige strale kan beskerm

LIEWE ELIZE • As jy ’n persoonlike probleem het, skryf gerus aan Liewe Elize, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of elize@huisgenoot.com. Of SMS LIEWE ELIZE gevolg deur jou vraag na 36489. Elke SMS kos R1.

Hoe kan ek vir my kind geld spaar? • Vier opsies om te oorweeg

Bill & Ted Face the Music

The Queen’s Gambit • Dié nuwe Netflixreeks delf in die wêreld van skaak

Vakansie-luistergenot • Dis tyd vir kuier en jolyt. Dié vrolike enkelsnitte is die perfekte klankbaan vir die somervakansie

Nuut op die rakke • Chris Karsten se jongste roman moet jy nie misloop nie

Môre is nog ’n dag • Klein Wouter kom op sy pa se oorlogdagboek af, en daarin leer hy die persoon ken na wie hy genoem is

TV-GIDS

HUISGENOTJIES • Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Huisgenotjies, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@huisgenoot.com en verstrek jou naam, adres, identiteitsnommer en bankbesonderhede (bank, taknaam, takkode en rekeningnommer).

JOU STERRE

GROOT BLOKRRAI

WEN

KYK NET HIER! • Hier is die jongste aanbiedings van ons adverteerders – van nuwe produkte tot winskopies

CT-skandeerder ingespan om mummies te ondersoek

Groot mylpaal vir rotsklimmer

BILLIE EILISH • Ons is nie die enigstes wat nie genoeg kan kry van dié 18-jarige treffermasjien se nuwe liedjie, “Therefore I Am”, nie. Miljoene mense wikkel hul lyf op dié snit in video’s wat hulle in die sosiale media deel. Hier is vyf redes hoekom ons versot is op haar.

UITBLINKER VAN DIE WEEK: EHAN W SMIT • Dié 17-jarige leerder van Brackenfell in Kaapstad...

Huisgenoot