40 dae tot hoop

ebook 'n Reis deur Lydenstyd

By Ronell Bezuidenhout

cover image of 40 dae tot hoop

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Vastyd is 'n pelgrimsreis van 40 dae wat altyd op 'n Woensdag begin (Aswoensdag) en op 'n Saterdag (Donkersaterdag/Stil Saterdag) eindig. Hierdie boek fokus op 'n metaforiese pelgrimsreis wat by "ashoop" begin en 40 dae later by "hoop" eindig en vra die volgende vrae: Hoe skud 'n mens jou "valse self" af? Hoe laat jy emosionele bagasie agter? Hoe leef 'n mens met hoop in 'n wêreld wat al minder hoopvol lyk? Hoe word jy 'n vrygewiger mens? Hoe daag jy 'n verbruikerskultuur uit? Is dit moontlik om 'n vry, hoopvolle en gelukkige mens te wees? Drie spesifieke geloofsgewoontes was deur die eeue heen verbind met hierdie tyd: vas, gebed en die gee van aalmoese. Die boek vertaal die drie gewoontes as moderne "reisgenote" op die hartsreis tussen Ashoop en Hoop. Hierdie is 'n boek wat jou help om 'n deurdagte pelgrim te wees, wetend waar jy vandaan kom en waarheen jy op pad is.
40 dae tot hoop