Goedheid en Guns

ebook Agter my swirlkous

By Jenna-Leigh February

cover image of Goedheid en Guns

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Van 'n arm kind wat saam met die twee huishonde op die straathoek vir haar ouma sit en wag, tot suksesvolle nuusleser op eNuus ... Die radiopersoonlikheid en motiveringspreker Jenna-Leigh February vertel haar eie lewensverhaal van swaarkry en seer en hoe sy dit, met die hulp van God, in sukses omskep het. Net soos Hy haar gehelp het, kan God en ons deurdra met sy goedheid en guns, selfs in die slegtste van omstandighede. Jenna-Leigh se eerlike en openhartige verhaal inspireer ons almal om God te volg en Hom te verheerlik. 'n Merkwaardige en aangrypende ware verhaal wat lesers sal inspireer en vertroos.
Goedheid en Guns