Israel-reeks 7

ebook HaKotel: Die muur

By Marzanne Leroux-Van der Boon

cover image of Israel-reeks 7

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die nou al bekende Krige-gesin uit die vorige boeke in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks maak weer hul verskyning in hierdie sewende boek in die reeks. Hoewel Marc en Rivkah in die vorige boek verlig was dat hul jongste veilig uit 'n baie gevaarlike operasie gekom het nadat daar 'n gewas op sy brein gevind is, is hy nog lank nie buite gevaar nie. Natan moet weer vir 'n breinskandering gaan. Spanning loop uiteraard hoog in die Krige-huishouding. Veral omdat Natan die afgelope tyd weer bleek en lusteloos was. NĂ¡ 'n ongeluk op die Beit-Shemesh-pad bevind Rivkah haar in 'n ambulans saam met Aviel, die man met wie sy 'n seksuele verhouding gehad het in Tahiti . . . Sal sy haar skuldgevoelens en verlange na hom te bowe kan kom? Marc kry 'n horlosie as geskenk van sy grootmoeder Ruwth en Ofer Doron merk dat Ruwth nie heeltemal haarself is nie.
Israel-reeks 7