Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Zandi droom van die groot blou oseaan en helderbont visse. Op 'n dag kry sy 'n spesiale geskenk, wat lei na 'n avontuur vol asemrowende onderwater-ontdekkings. Maar iets bedreig dié toweragtige wêreld ... en die enigste manier om dit te beskerm is dalk versteek in stories uit die verlede.
Zandi se lied is 'n bemagtigende en inspirerende storie oor ons verbintenis met die natuur deur Zandile Ndhlovu, Suid-Afrika se eerste swart vroulike vryduik-instrukteur en die stigter
van die Black Mermaid Foundation.