Waldo en die meermin met die blou hare

ebook

By Jaco Jacobs

cover image of Waldo en die meermin met die blou hare

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

NĂ¡ 'n raaiselagtige voorval by 'n akwarium besluit Waldo en Connie om ondersoek in te stel. Maar die geheim wat hulle ontdek, is selfs vreemder as wat hulle ooit kon raai ... Kan hulle die eienaars van die akwarium help om een van die see se grootste geheime te bewaar? En wie is die geheimsinnige figuur wat hulle skynbaar agtervolg – 'n beskermengel, of iemand vir wie hulle moet ligloop?

Dit is die derde boek in hierdie suksesvolle reeks.

Waldo en die meermin met die blou hare