Die 8 pilare van uitnemendheid

ebook

By John C. Maxwell

cover image of Die 8 pilare van uitnemendheid

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Die meeste van ons wil graag uitstekend wees. Ons is gretig om sukses te behaal en om goeie leiers te wees. Maar hoe presies kan 'n mens goeie leierskapskwaliteite ontwikkel, en wat moet 'n mens doen om werklik suksesvol te wees? Weet jy watter stappe jy moet doen om in die regte rigting te beweeg?

Die 8 pilare van uitnemendheid bring twee van John C. Maxwell se gewildste gidse tot uitmuntende prestasie bymekaar: Die 4 pilare van leierskap en Die 4 pilare van sukses.

Hierdie gerieflike enkelvolume uitgawe is 'n moet-lees vir enigeen wat hul potensiaal verder wil ontwikkel en leer hoe om kop en skouers bo die res uit te staan. Dit beantwoord vrae soos:

  • Hoe kan ek in my loopbaan groei?
  • Waarop moet ek my tyd en my energie fokus?
  • Hoe vaardig is ek in my werk?
  • Hoe kan ek vertroue wek by ander?
  • Hoe kan ek ander inspireer om uit te blink?
  • Hoe kan ek my invloed uitbrei?

    Elkeen van die 8 pilare verteenwoordig 'n kernstap in die reis na uitnemendheid:

    Die 4 pilare van leierskap

  • Verhoudings – om werklik met ander te konnekteer
  • Leierskap – om ander te beïnvloed
  • Toerusting – om ander mense se potensiaal te ontwikkel
  • Gesindheid – die noodsaaklikste bestandeel van sukses

    Die 4 pilare van sukses

  • Mentorskap – om ander te help om vooruit te gaan
  • Selfverbetering – verbeter jou lewe, verbeter jouself
  • Sukses – oorkom hindernisse wat jou andersins daarvan weerhou om sukses te behaal
  • Spanwerk – talent wen wedstryde, maar spanwerk wen kampioenskappe

    Die 8 pilare van uitnemendheid is die gids vir enige vooruitstrewende leier of presteerder.

  • Die 8 pilare van uitnemendheid