Die blinde kol

ebook

By Elize Parker

cover image of Die blinde kol

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Blinde kol is die tweede boek in die Offerkind-reeks wat begin het met Onthou jy my? Dit vertel die verhaal van Izak Mostert wat na sy geslaagde beenmurgoorplanting en die amputasie van sy bene, stadig weer sy lewe aanmekaar begin las. Hy is verbitterd oor verskeie dinge: sy vrou en kind wat in 'n kaping gesterf het, sy aangenome status en gevoel van verwerping, sy amputasies en kanker en die feit dat sy tydrendae verby is.

Blinde kol is die tweede boek in die Offerkind-reeks wat begin het met Onthou jy my? Dit vertel die verhaal van Izak Mostert wat na sy geslaagde beenmurgoorplanting en die amputasie van sy bene, stadig weer sy lewe aanmekaar begin las. Hy is verbitterd oor verskeie dinge: sy vrou en kind wat in 'n kaping gesterf het, sy aangenome status en gevoel van verwerping, sy amputasies en kanker en die feit dat sy tydrendae verby is. Hy lei 'n lewe van ontkenning en het sogenaamde blinde kolle, dinge waarvan hy nie wil weet en erken nie.

Vir Izak is dit moeilik om aan God se vaderhart te glo en ook dat hy 'n God van genade is.

Maar die nuus dat Emma Opperman sy tweelingsuster is en haar motivering om meer van haar herkoms te wete te kom, oortuig Izak om haar te help met haar soektog om hulle biologiese ouers te vind. Hy word tydens sy herstel ondersteun deur Emma se vriendin, Simona, en daar ontstaan 'n vriendskap tussen hulle. Stadig bemeester hy sy kunsbene, en daar is hoop dat hy weereens sy tydwedrenmotor kan bestuur. So kom daar 'n nuwe vrou in sy lewe, die pragtige, blinde rooikop, Jody Muller. Sal Izak en Emma hulle biologiese ouers vind? Wat van die eienaardige omstandige van hulle geboorte en die raaisel oor hulle verlore aannemingsdokumente? En wat gaan gebeur in sy verhoudings met Simona en Jody? Sal Izak leer uit sy lewe hoe om die Vaderhart van God te vind en weer vir ander te begin omgee?

Die blinde kol