Gunsteling Bybelstories vir kinders

ebook

By M. Maartens

cover image of Gunsteling Bybelstories vir kinders

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Gunsteling Bybelstories vir Kinders bevat 15 bekende Bybelverhale, oorvertel deur Maretha Maartens. Dit verteenwoordig 'n verskeidenheid stories uit die Ou en Nuwe Testament. Elke verhaal bevat ook 'n kort samevatting en gebed.

Van die verhale wat hier vervat is, sluit in: Noag se ark, Dawid en Goliat, Daniƫl in die leeukuil, Jesus verander water in wyn, Jesus loop op die see.

Gunsteling Bybelstories vir Kinders is nie net 'n vreugde om voor te lees of na te luister nie, maar bevat ook pragtige, kleurryke illustrasies wat aan oud en jonk genot sal verskaf.

Gunsteling Bybelstories vir kinders