Lied van 'n gebroke hart

ebook

By Sheila Walsh

cover image of Lied van 'n gebroke hart

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Ava is 'n ma en eggenoot wat die meeste van haar tyd as 'n vrywilliger by 'n niewinsgewendeorganisasie vir gesinne in krisis spandeer.Maar terwyl Ava ander deur hulle swaarkry help, dra sy haar eie hartseer en 'nverlede wat sy agter die masker van 'n gelukkige huwelik en gesin wegsteek. Minmense besef dat haar lewe besig is om uitmekaar te val en Ava begin wonderhoekom sy nie haarself kan help soos sy ander mense help nie.Sy besef dat sy 'n klipmuur om haar hart gebou het om haar gesin teen haarongelukkige kinderjare te beskerm. Maar dit is eers wanneer die voordeurklokkieeendag lui dat sy die deur oopmaak vir alles oor haar verlede en familie wat sy totdusver nie kon verwerk nie.Haar enigste opsie is om deur Texas te reis, terug na die kinderwêreld wat sytwintig jaar gelede agtergelaat het sonder om terug te kyk. Op pad ontmoet sygawe vreemdelinge wat haar laat nadink oor die betekenis van hoop en vergifnis.Stadig leer Ava dat God nog altyd deur haar swaarkry besig was om 'n lieflike liedin haar gebroke hart te komponeer

Lied van 'n gebroke hart