Soos saad op die wind/ Die kant van die hemel

ebook Omnibus

By Karen Kingsbury

cover image of Soos saad op die wind/ Die kant van die hemel

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Twee van Karen Kingsbury se gewildste boeke, Soos saad op die wind en Dié kantvan die hemel is nou in 'n lekker-lees omnibus beskibaar wat uitstekende waardevir geld bied. Soos saad op die windJack en Molly Campbell is die trotse aanneem-ouers van 'n vierjarige seun, Joey. Hulle gesin is die toonbeeld van geluk. Hierdie idilliese prentjie spat egter aanskerwe toe hulle hoor dat Joey se biologiese pa, wat tydens sy geboorte in dietronk was, nooit toestemming gegee het vir die aanneming nie. 'n Regter beslisdat Joey moet teruggaan na sy biologiese ouers toe. Die Campbells is verpletter,en probeer alles binne hul vermoë om hom te behou. Soos saad op die wind is 'n emosionele verhaal oor ouerliefde wat vertel word soos net Karen Kingsbury kan.

Die boek is ook verlede jaar as 'n rolprent, Like Dandelion Dust, uitgereik. Dié kant van die hemel Annie Warren wou nog altyd net die beste gehad het vir haar seun Josh. Mislukkingsen verkeerde keuses aan Josh se kant het egter verwydering tussen ma enseun veroorsaak. Sedert Josh raakgery is deur 'n dronkbestuurder, is hy mediesongeskik en nou wag hy sy lewe om vir die geld wat die versekeringsmaatskappyaan hom moet uitbetaal. Om dinge te vererger beweer 'n vrou dat Josh die pa vanhaar sewejarige dogter is. In die soektog na die waarheid ontdek Annie 'n skat watmeer waardevol is as wat sy ooit sou kon droom.

Soos saad op die wind/ Die kant van die hemel