Kuier

magazine Jan 21 2021 · Kuier

cover image of Kuier

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO MY KUIER-MENSE,

Wenners KONTANTPRYSE

Wenwenk! WENNER 2020

KRISMISBONANZA-WENNERS

Wenke wat werk • Hier is wenke vir ’n kop wat jeuk, hoe om banke skoon te maak en raad vir goggas en peste.

DIÉ TWEE sweef saam • Dié twee van die Vlei weet van hard werk op die kassie én in hul persoonlike lewens. Want hulle het al geleer – deur lief en leed moet jy vir jou drome sweet!

SKOOLJAAR ONSEKER • Die onderwys trek swaar weens die pandemie, en die onnies en leerders selfs swaarder. Kenners gee hul mening oor struikelblokke wat vanjaar inhou.

DRIE FAMILIES SE SWAAR KRUIS • Te nminste drie gesinne sien nie vanjaaruit na die nuwe skooljaarnie, want hulgeliefde kindersisnie meer daar nie.Enhulle is gebroke, het baie vrae en verlang on beskryflik baie…

KENNER GEE RAAD

KUNS SY KANS • Ten spyte van sy armoede en albei ouers wat oorlede is, gooi hierdie jong man sy hart en siel in sy kunswerk … Nou reik helpende hande van oral uit om hom ’n kans te gee.

Kosbliketes IN ’N KITS • Vir werk en skool – elke dag bly maar ’n kopkrap om kitskos te vermy en te sorg dat daardie kosblik opwindend en gesond bly. Hier is lekker idees vir jou en jou kind.

Trendy ÉN GEMAKLIK • Dié outfits is perfek vir wanneer jy by die huis chill én uithang met jou vriende.

HOU JOU VEL vars • Hormone kan jou vel omkrap en daarom moet meisies én seuns hul vel versorg.

HALLO, BREIN! • Jou brein is ’n wonderlike ding! Leer uit watter dele jou brein bestaan en wat elkeen se werkie is.

LEER LESSE VIR DIE LEWE • Die pandemie is ’n moeilike tyd met baie aanpassings vir ons kinders, maar dit leer hulle ook waardevolle lesse vir die toekoms.

KENNERS GEE DIÉ BYKOMENDE LESSE:

HOU DIT GESOND • Gesonde verhoudings is baie belangrik vir jou kind se welstand. Maak só seker jou kind se verhoudings is gesond op alle vlakke.

ISDIE EINDE IN SIG? • Die wêreld is aan die gons oor die Covid-19-inentings. Maar wie gaan dit kry en wanneer? En dan waarsku kenners ook jy moenie jou kind se gewone inentings nalaat nie.

SOUT & SUIKER • Dis genoeg! Sout en suiker is slegter vir jou gesondheid as watjydink. En dis tyd dat jy daaraan begin aandag gee.

HOKAAI MET DIE SOUT, MY KIND!

VRA DR. PATRICIA • Soek jy raad oor ’n mediese probleem?

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met jou liefdeslewe? Hier is raad.

NIE SONDER GEVAAR • Hier is raad vir as jou kind sanitiser of bleach gedrink het.

WERK WYS MET GELD • Baie van ons was glad nie voorbereid op die geldkrisis wat die Covid-19-pandemie veroorsaak het nie. Keer só dat ’n volgende geldramp jou tref.

KIDS OPPIE KASSIE • Dié sterretjies meen: kassiewerk is harde werk, maar ook baie pret! Christo Davids gee ook raad aan ouers en aspirantakteurs.

STER-BLOKRAAI WEN R1 000! Nr. 150

’N MAN SOOS … • Liam is so gefrustreerd. Hy moet ’n opstel oor ’n man skryf, maar voel hy het niemand om na op te kyk nie.

OPLOSSINGS

GROOT WOORDBOU NR. 84 • Soek al tagtig woorde op die lys langsaan in die tabel hieronder. Hulle lê horisontaal, vertikaal en diagonaal.

Blokraai NR. 288

Fotoblokraai NR. 229

TV-GIDS

Bybel-blokraai NR. 202

SÁÁM IS ONS STERKER • Gee die beste van jouself en kry die beste van jou geliefdes...

Kuier