Huisgenoot

magazine Nov 26 2020 · Huisgenoot

cover image of Huisgenoot

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

GESELS SAAM • MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

WEER SAAM – NES ZEPHANY DIT WOU HÊ • Dit was ’n heugelike dag toe Morné en Celeste ná ses jaar se skeiding weer trou – en hul langverlore dogter, Zephany, was daar om in die vreugde te deel

MY 2DE KANS NÁ ROOFTOG • Sedert sy noue ontkoming omarm Naka die lewe

MY HOOP OM INTIEM TE KAN WEES • Hy het sy lot aanvaar dat hy weens ’n mediese toestand nooit sal kan seks hê nie – tot hy in sy 40’s die liefde van sy lewe ontmoet het …

MY LANG STRYD OM WEER TE KAN SING • Andriëtte se stem was lank weg nadat poliepe van haar stembande verwyder is, en toe gebeur die inperking …

MY LESSE VIR SUKSES • Heyneke Meyer het in sy loopbaan as afrigter verskeie hoogte- en laagtepunte beleef. In sy nuwe boek vertel hy wat hy hierdeur geleer het

Perfek vir presente • Eetgoed is nooit te versmaai nie en sorg vir die ideale geskenke, veral as jy dit boonop self gemaak het. Wees kreatief en span herwinde houers as verpakking in

Vir ’n bietjie wegkom • Het jy ’n kort bl aaskans nodig, maar wil ni e te veel stres oor inpak nie? Hierdie agt moet-hêvakansie- items sal verseker dat jy jou wegbreek in styl geniet

Lawe die skawe • Die somerhitte kan skaafplekke vererger. Hier is ’n aksieplan vir dié lastigheid

Kamma-plante • Skep ’n lushof in jou leefarea deur net nagemaakte plante te gebruik

Uit die natuur • Kreatiewe maniere en mooi kopies om ’n natuurlike voorkoms binne te skep

Vlugolies vir jou kwale • Aromaterapie – die gebruik van geurige olies vir welstand en ontspanning – beleef ’n nuwe vlaag van gewildheid

LIEWE ELIZE • As jy ’n persoonlike probleem het, skryf gerus aan Liewe Elize, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of elize@huisgenoot.com. Of SMS LIEWE ELIZE gevolg deur jou vraag na 36489. Elke SMS kos R1.

Betaal ek te veel vir my lewensversekering? • Hier is 3 vrae om te oorweeg

Siende blind • Hier’s 10 dinge wat jy oor dié nuwe kykNET-reeks moet weet

Jay Anstey • Dié aktrise boer tans op televisie; sy’s in twee reekse op M-Net te sien

NOG REEKSE

OP ONS SPEELLYS • Van rap tot stylvolle ballades, dié enkelsnitte is die perfekte luistergenot vir die vakansietyd

Nuut op die rakke • Boeke vir jong tieners

Die dansman • Dis ant Stienie en oom Dirk se goue bruilof, en sy praat weer oor die man wat so mooi kon dans

TV-GIDS

HUISGENOTJIES • Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Lag ’n Slag, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@huisgenoot.com en verstrek jou naam, adres, identiteitsnommer en bankbesonderhede (bank, taknaam, takkode en rekeningnommer).

JOU STERRE

GROOT BLOKRAAI

WEN

Die Parys-ooreenkoms en klimaatverandering

Nuwe bewyse van water op die maan

SHAWN MENDES • Die vierde album van die sanger met die engelstem is byna hier. Intussen gee hy ons ’n kykie na sy supersterlewe in sy nuwe musiekdokkie, In Wonder

JOU SOMER-MODE-GIDS • BLY KOEL IN DIE WARMER WEER MET DIÉ COOL MODETRENDS

DIE STORIE VAN TEE • Sedert tee 4 500 jaar gelede in China ontstaan het, het dit wêreldwyd gewild geraak

DIE LANG TEESIKLUS • Teevervaardiging is ’n groot werk wat baie tyd, geduld en vaardigheid...

Huisgenoot