Tuis

magazine November - December 2020 · Tuis

cover image of Tuis

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Tuis is ’n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem – binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat ’n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie – ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense – mans én vroue – met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op ’n begroting.

Liewe leser

Tuis

ons lesers sê • Skryf aan ons by Tuis/Ons lesers sê, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur e-pos na redakteur@tuis.co.za. Gesels saam by tuis.co.za of facebook.com/tuistydskrif, of volg ons op Instagram by @TuisHomeMag. Verstrek asseblief jou naam en van, asook die naam van jou dorp, wanneer jy aan ons skryf.

wat’s nuut • Saamgestel deur Shané Barnard

Wat’s nuut aan die dekorfront

’n Plek VIR ELKE DING • Onbenullighede uit die oog, hartsgoed in die kollig. Ons lesers het slim planne vir al twee.

leserhuis ’n Huis vol HERINNERINGE • Diep in die hart van die Karoo is Pieter Hoffman se spesiale wegbreekplek, waar die spore van die verlede statig deur die mooigoed op sy rakke loop.

Die beste uit Bali • Die ontwerp en dekor van hierdie huis is geïnspireer deur die eienaars se liefde vir ’n luilekkker eilandstyl.

‘Geen KOEKIEDRUKKER-PLEK vir ons nie’ • Die skeidslyn tussen eklekties en eksentriek vervaag in die Roché’s se huis met sy donker mure, skedels en kuns...

Kry jou op die stoep! • Op dié stoepe kan jy gerus maar jou skoene uitskop ...

In ’n kits! • Jy kan hierdie klassieke eettafel gereed hê vir aansit nog voor die hoender uit die oond uit kom!

Vra die kenners • Wil jy graag jou klankstelsel verbloem, of dalk die seëlaar op sementteëls verwyder? Vra net – ons kry die antwoorde.

Kortliks

WEN • Twee gelukkige lesers kan elk ’n Sloom-bedstel – basis, matras, kopstuk en kussings ingesluit – ter waarde van R17 800 losslaan!

tuis REGRUK MET FLAIR Wenner!

Trek in en maak reg • ’n Gesin van selfdoeners het die Covid-19-grendeltyd ten beste benut deur ’n netjiese braai-en-kuierplek op hul werf in te rig.

Beskerm jou plaveistene

Dieremaniere • Saamgestel deur Shané Barnard

WEN!

Warm kopie

Kat op hitte?

DIS ’N POTSPEL!

Dié maand in jou tuin • Onderneem ’n skeppende avontuur op jou eie stoep – met potte en plante!

Kweek jou eie! • Dis verbasend hoe min plek groente nodig het. Een van die redes is dat heelparty “nuwe” groentesoorte juis geteel is om in potte of groter houers te groei. Tamaties, eiervrug, skorsies, soet- en brandrissies is te kry in kompakte, selfs dwerg-kultivars. Blaargroente, stamboontjies, beet en selfs babawortels groei net so maklik in houers.

Vra vir Ludwig

Vra vir JJ

Tuinkopies • Saamgestel deur Beatrice Moore-Nöthnagel

Toeka tot nou • Die tuine op die Van Loveren-familieplaas is ’n erfstuk. Hier maak die Retiefs al vir dekades lank hand aan hand tuin.

Kannaland • Plant ’n kanna vir blom- en blaarkleur reg deur die jaar.

Uit ’n neutedop • Neute is propvol goeie vette en gee heerlike tekstuur aan soet en sout geregte.

Romesco-sous • Dié Spaanse soetrissie-en-amandelsous is ’n moet vir jou reseptearsenaal en ’n spoggerige afwisseling vir tamatiesmoor. Dit smaak vorentoe op enigiets van geroosterde eiervrug of gestoomde groen groente tot pasta en, natuurlik, saam met gebraaide hoender.

Kos is op die tafel! •...

Tuis